App search

Netwerk24 Kook

com.netwerk24.kook
5,000+
installs · ≈5.7K
—
0 ratings
2026-06-08
first release
2026-09-16
last update

Description

Thousands of Afrikaans recipes. Your personal cooking companion in the kitchen.

Netwerk24 Kook bring die beste van Suid-Afrika se koskultuur na jou kombuis met meer as 5 000 getoetste resepte van geliefde Media24-handelsmerke soos Sarie, Huisgenoot, Landbouweekblad, Tuis en Weg!. Of jy nou ’n vinnige weeksaandmaal, ’n indrukwekkende onthaalgereg, ’n tradisionele familiegunsteling of inspirasie vir jou volgende braai soek – Netwerk24 Kook help jou om die perfekte resep te vind. Wat jy in Netwerk24 Kook kry: • Meer as 5 000 getoetste Suid-Afrikaanse resepte. • Resepte van vertroude Media24-handelsmerke soos Sarie, Huisgenoot, Landbouweekblad, Tuis en Weg!. • Persoonlike aanbevelings gegrond op jou smaak en voorkeure. • Maklike soekfunksies volgens bestanddele, maaltydsoort en gaarmaakmetode. • Bêre jou gunstelingresepte vir vinnige toegang. • Voeg bestanddele by jou inkopielys sodat jy makliker kan beplan. • Stap-vir-stap leiding om met selfvertroue te kook. Netwerk24 Kook is meer as net ’n resepte-app. Dit is jou digitale kookmaat wat Suid-Afrikaanse gunstelinge, klassieke familieresepte en moderne kosinspirasie bymekaarbring op een slim, gebruikersvriendelike platform. Van melktert, bobotie, braaivleis en bredies tot slaaie, gebak, weeksaandmaaltye en lugbraaierresepte – ontdek resepte wat by jou leefstyl en smaak pas. Met meer as 5 000 resepte binne jou vingers se bereik sal jy altyd iets nuuts hê om te probeer. Laai Netwerk24 Kook vandag af en ontdek hoe lekker dit kan wees om elke dag iets lekker op die tafel te sit.

What's new

Ons het ’n paar verbeterings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons wil graag van jou hoor, gradeer ons app of los ’n resensie.

Details

Version260904.01.2
Minimum Android version7.0
Reviews0
Developer websitenetwerk24.com
Available inworldwide (242)
Developer contactson the Business plan
Collected2026-10-28

This data in the API

The full record in JSON costs 1 credit.

curl -H "X-API-Key: YOUR_KEY" \
  "https://apkapi.com/api/v1/app?id=com.netwerk24.kook"