Recherche d'applications

Beter Afrikaans

com.orangegears.beterafrikaans
Education Gratuite Contient des publicités Everyone Ouvrir sur Google Play
10,000+
installations · ≈34K
—
0 notes
2016-03-30
première sortie
2026-10-06
dernière mise à jour

Description

The Beter Afrikaans app helps you daily with Afrikaans spelling.

Beter Afrikaans is 'n gratis app en webdiens (www.beterafrikaans.co.za) wat leerders en ander gebruikers van Afrikaans help om beter te leer skryf en spel. Die doel van Beter Afrikaans is om op 'n speelse en bondige manier die spel- en skryfreëls van Afrikaans aan gebruikers aan te bied. Die teikengroep is enigeen vanaf 10 jaar oud tot volwassenes. Aangesien die vrae op drie moeilikheidsvlakke ingedeel is, kan elkeen bepaal op watter vlak hy/sy wil deelneem. Die app en webdiens is heeltemal gratis. Gebruikers moet wel registreer ten einde hulle individuele puntestande te bewaar. Hoe werk dit? 1. As jy geregistreer het, kan jy kies om elke dag 'n e-pos te kry wat jou herinner aan die toets. 2. Om die speltoets te voltooi neem minder as twee minute op die rekenaar, selfoon of tablet: jy kry vier veelkeusevrae en kry dan onmiddellik 'n kort uitleg oor die korrekte antwoord. 3. As jy meer wil leer, is daar meer omvattende (maar eenvoudige) verduidelikings (skryf- en spelreëls) op die webwerf beskikbaar. 4. Jy kan ook kies op watter moeilikheidsvlak jy wil deelneem: maklik (tipies laerskool), gemiddeld (tipies hoërskool) of moeilik (meer gevorderde gebruikers).

Nouveautés

Version 3.1.10: - Various bugfixes and improvements.

Détails

Version3.1.10
Version Android minimale7.0
Avis0
Site du développeurorangegears.nl
Disponible dansdans le monde entier (242)
Coordonnées du développeurdans l'offre Business
Données collectées2026-10-30

Ces données dans l'API

La fiche complète en JSON coûte 1 crédit.

curl -H "X-API-Key: YOUR_KEY" \
  "https://apkapi.com/api/v1/app?id=com.orangegears.beterafrikaans"