App-Suche

Hoërskool Bellville

za.co.d6.hsbellville
1,000+
Installationen · ≈1.2K
—
0 Bewertungen
2026-02-25
erste Veröffentlichung
2026-02-25
letzte Aktualisierung

Beschreibung

Bly op hoogte van nuus en gebeure by Hoërskool Bellville.

Die Hoërskool Bellville-toep (app) is ontwerp om leerders, ouers en personeel vinnig en effektief op hoogte te hou van alles wat by die skool gebeur. Kry die jongste nuus, aankondigings en belangrike inligting direk op jou slimfoon of tablet. Met hierdie toepassing kan jy inligting verpersoonlik deur voorafbepaalde groepe te kies, sodat jy slegs kennisgewings en inhoud ontvang wat tot jou relevant is. Dit help om kommunikasie duidelik, tydig en doelgerig te hou. Die toep dien as ’n sentrale platform vir skoolnuus, belangrike kennisgewings, gebeure, herinneringe en ander administratiewe kommunikasie. Dit verminder die risiko dat belangrike inligting verlore gaan en verseker dat die hele skoolgemeenskap altyd ingelig bly. Of jy nou ’n leerder, ouer of personeellid is – die Hoërskool Bellville-toep maak skoolkommunikasie maklik, toeganklik en gerieflik met alles op een plek.

Details

Version101.2.4
Mindestversion Android5.1
Rezensionen0
Website des Entwicklershsbellville.co.za
Verfügbar inweltweit (242)
Entwicklerkontakteim Business-Tarif
Erfasst2026-11-21

Diese Daten in der API

Der vollständige Eintrag als JSON kostet 1 Token.

curl -H "X-API-Key: YOUR_KEY" \
  "https://apkapi.com/api/v1/app?id=za.co.d6.hsbellville"